|
Donate 2nd hand glucose meters |
|
Wednesday, 10 September 2008 |
|
|
Tuesday, 04 November 2008 |
|
Thank you for your continued and valued support! National Renal Care Jacaranda Hospital Batswadi / Eli Lilly DSA/IDF wishlist Milkworx Dr Charl Meyer Chronicare Medicines Novo Nordisk Lifescan Roche Diagnostics Bayer Health Care Lions Club Pretoria Jacaranda Dr Koos Roelofse Dr Chris Mostert DSA volunteers LCM medical staff |
|
|
Wednesday, 10 September 2008 |
|
Ek, Willem Gert Marthinus Stolz, is gebore op 10 Mei 1953 in Benoni/Boksburg hospitaal. Ek was ongeveer een jaar oud, toe ek en my ouers na Welkom verhuis het. My pa het in Welkom by die myn gewerk. My suster en twee jonger broers is ook hier gebore. Gelukkig was ek net in twee skole gewees naamlik, Bedelia Laerskool en Welkom Gimnasium Hoërskool. Albei was dubbelmedium skole gewees, alhoewel daar nie baie engelssprekende kinders was nie. My pa was in verskeie mynongelukke. Met die Here se wil het hy nooit iets ernstig oorgekom nie. In 1966, het my pa aansoek gedoen om by Cabora Basa dam te gaan werk. Sy aansoek vir die werk is aanvaar. My pa is toe ingelig dat hy nie geskik is vir die werk nie omdat sy mediese uitslae nie reg was nie. Hy is ingelig dat hy suikersiekte het. Hy moet toe maar verlief neem met die feit dat hy nie kon gaan nie. Vir ons kinders was dit ‘n baie moeilike situasie om te verstaan. Ons moes skielik bruin brood begin eet wat in daardie jare ‘n teken van armoede was. My pa het altyd geglo dat ‘n gesonde liggaam ‘n gesonde gees huisves. Op skool het ons aan verskeie sportsoorte deelgeneem buiten rugby en atletiek. Ek was baie gelukkig om Vrystaatse kleure in Judo te kry. In my matriekjaar, het ek ook Noord-Vrystaatse senior kleure gekry in stoei. Ek glo dit het my geestelik en fisies sterk gemaak. |
|
Read more...
|
|
|
Welcome to Diabetes SA Pretoria! |
|
Friday, 16 November 2007 |
|
Our branch serves the following areas in South Africa: Northern part of Gauteng, Mpumalanga, Limpopo Province and Venda. Pretoria branch is run by volunteers. The branch assists the North Rand Branch of Diabetes South Africa, which has its offices in Tembisa. Our branch chairman, Mariaan Marais, serves on the Diabetes SA National Management Board and is also a member of the National Government Task Team. Our branch committee comprises of: Chairman - Mariaan Marais; Vice Chairman - Oupa Gumede; Treasurer - Liezel Vermaas; Secretary - Fanti Holtshauzen; Webmaster - Gail Purchase; Additional Members - Wim Stolz, Maureen Marais, Ria De Vos, Ryno Steenkamp. |
|
|
|